Moord op Lake Panic
  • Published:
    Aug-2021
  • Formats:
    eBook
  • Main Genre:
    General Fiction
  • Pages:
    376
  • Purchase:
  • Share:
'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. SĂł beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning â€" privaat speurder, vryskuttatoeĂ«erder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met:
•
Sophia da Silva, 'n eks-sepiester wat 'n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,
•
Otto en Lily Clement, 'n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,
•
Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
•
Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en
•
Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.
Wie het 'n moord opgedis?
En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?
Click on any of the links above to see more books like this one.



EDITIONS
Sign in to see more editions
    • First Edition
    • Aug-2021
    • Penguin
    • eBook
    • ISBN: 1485904919
    • ISBN13: 9781485904915



View the Complete Leon van Nierop Book List