Iemand Red My Lewe Vanaand - 'N Justice Sekuriteit Kortverhaal
  • Published:
  • Formats:
    eBook
  • Main Genre:
    Thriller
  • Purchase:
  • Share:
Hulle staan bekend as die troepe - die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie - hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en kleinhandelbesighede, waar hulle 'n veilige omgewing vir kliënte en werkers skep.Gus Brazzle is een van daardie troepe. Hy is aangestel by 'n winkel wat handel in tweedehandse boeke, musiek en flieks. Gus is omtrent aangeheg aan die personeel van die winkel, en dink aan hulle as sy familie. Hy het selfs die bynaam Teddiebeer gekry, van die vyfjarige dogter van een van die winkel se personeel.Maar, wanneer 'n ontevrede kliënt, wat voel hy is te na gekom, besluit om wraak te neem, word dinge dodelik. Gus het 'n keuse om te maak ... maar sal hy dit betyds kan maak?
Genres
Sub-Genres
Click on any of the links above to see more books like this one.



EDITIONS
Sign in to see more editions
    • First Edition
    • Sardis County Sentinel Press
    • eBook
    • ISBN13: 9798348370275



View the Complete T.M. Bilderback Book List