Wrok

Published
Jul 2018
Main Genre
General Fiction General Fiction
Rating
Pages
318

About This Book

Een stad. Vyf mense. Wraak se bloedspoor.
die slagoffer en sy suster
Freya Rust glo sy weet alles van haar tweelingbroer Ben, maar wanneer hy vermoor word, besef sy sy lewe was vol geheime. Sy is vasberade om sy dood te wreek, al kos dit wat.
die onderwyser
Rugby-afrigter meneer Oktober het sy hande vol met sy wilde tienerdogter, maar dit is sý duister verlede wat by hom spook wanneer hy snags in Pretoria met 'n gelaaide vuurwapen ronddwaal.
die dwelmhandelaar
Slick se wrede mentorskap by Mama Afrika leer hom moord en mag loop hand aan hand. Hy regeer sy dwelmkoninkryk met 'n ystervuis.
die speurder
Benjamin Rust se moordsaak land op inspekteur Nolwazi Mngadi se lessenaar. In die korrupte slangnes van 'n polisiestasie in Pretoria begin sy met haar ondersoek.
Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? En wat is vergelding se prys?
Wrok breek die misdaadroman se reëls en werp lig op die morsige gevolge van verdriet, woede en wraak.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Jul 2018 Penguin ISBN13 9781485903321 ISBN10 1485903327
Buy
eBook edition cover
eBook
Jul 2018 Penguin ISBN10 B07F3YGLVM
Buy