Tap cover to enlarge

Valsrivier

Published
Aug 2013
Main Genre
General Fiction General Fiction
Pages
173

About This Book

"Jy is te naby aan die water," fluister Paul. "Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap."
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet.
Dominique Botha se roerende debuutroman is 'n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Genres & Themes

Buy This Book

Formats & Editions

Browse the different covers, formats, and publication history for this title.

eBook

eBook edition cover
eBook
First Edition Aug 2013 Penguin ISBN13 9781415205426 ISBN10 1415205426
Buy
eBook edition cover
eBook
Aug 2013 Umuzi ISBN10 B00EE8ICW2
Buy